top of page

EHS bedank Smet Jet

SH HATTINGH

16 February 2021

Die Erries is reg vir die jaar en met samewerking soos dié vanaf die gemeenskap, kan Hoërskool Ermelo baie groot hoogtes bereik.

Hoërskool Ermelo se dank gaan uit aan Smet Jet wat EHS se geboue – koshuise ingesluit, gesaniteer het en so bygedra het tot die voorbereiding vir 2021 se skooljaar. Die Erries is reg vir die jaar en met samewerking soos dié vanaf die gemeenskap, kan Hoërskool Ermelo baie groot hoogtes bereik.

bottom of page