top of page

EHS aangewys as nommer een in Gert Sibande

SH HATTINGH

9 March 2021

"Non Viribus Sed Virtute"

Tydens die Gert Sibande-distrik se prysuitdeling van 2020 se matriekuitslae, is Hoërskool Ermelo aangewys as die beste presterende skool in die distrik. Met 'n slaagsyfer van 99,1% en 79% leerders wat slaag met universiteitsvrystelling, is dié prestasie 'n besondere hoogtepunt. “Groot dank gaan aan die matrieks van 2020, en aan die onderwysers van EHS vir harde werk en deursettingsvermoë om dié prestasie te kon behaal. Hoërskool Ermelo buig in dankbaarheid. "Non Viribus Sed Virtute"

bottom of page