Bou ‘n brug, man!

1/3

SM HATTINGH

27 April 2021

The Grade 9 learners had to plan, design and construct a bridge that can carry as much weight as possible.

Die Ligbron Graad 9 leerders moes kritiese denke en fyn vernuf toepas in mnr. Andrew se brugbou-kompetisie. Nelisiwe Mdlalose, Mandisa Mnisi, Thabiso Phakathi en Lebogang Thwala se brug is aangekondig as die sterkste. Die bruggie het 94 gram geweeg, en het ‘n massa van 105,1kg gedra voordat dit gebreek het. Ruan Lengenhager, Ampie Reyneke, Juan Swanepoel en J.T van Deventer neem die tweede plek in met hul brug van 80g, wat ‘n massa van 80.4 kg kon dra. “Die toekoms is blink vir ons toekomstige ingenieurs! We'll cross that bridge!” The Grade 9 learners had to plan, design and construct a bridge that can carry as much weight as possible. Nelisiwe Mdlalose, Mandisa Mnisi, Thabiso Phakathi and Lebogang Thwala constructed a bridge that could carry 105.1kg - impressive for a bridge of a mere 94g.