top of page

Afrikaans trippel op Liggie-tonge

SH HATTINGH

16 March 2021

“Baie geluk. Die Liggies is baie trots op julle!”

Daniëlle Filter, Nomfanelo Magagula en Emma Engman het aan die Afrikaanse Olimpiade deelgeneem, en uitstekende punte behaal. “Baie geluk. Die Liggies is baie trots op julle!”

bottom of page