top of page

Rus sag, Ria

SH HATTINGH

12 January 2021

Sy was 57 jaar woonagtig in Ermelo. Ria gaan baie gemis word deur haar vriende, asook in die gemeenskap.

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

Ria Fourie, ‘n bekende in die gemeenskap, is op 12 Januarie 2021 oorlede. Sy was 57 jaar woonagtig in Ermelo. Ria gaan baie gemis word deur haar vriende, asook in die gemeenskap. Sy word oorleef deur 2 seuns, 6 kleinkinders asook agterklein kinders. “Rus sag by Liewe Jesus se voete, moeder.”

bottom of page