LUR, Vusi Shongwe, spreek SAPD lede toe

press to zoom

press to zoom

press to zoom
1/2

SM HATTINGH

10 August 2021

Hy het tydens sy toespraak gesê dat hulle alles in hulle vermoeë gaan en sal doen om Ermelo ‘n beter, asook veiliger plek te maak.

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

Op Vrydag, 6 Augustus, was daar ‘n toespraak gelewer deur Vusi Shongwe, LUR vir die departement van veiligheid, gemeenskapsveiligheid en skakeling, om al die SAPD lede te inspireer, asook om hulle te bedank vir hulle harde werk. Tydens die toespraak het Shongwe die SAPD lede geinspireer, en gevra dat hulle saam met al die verskillende media huise moet werk, asook om saam met al die verskeie sekuriteits maatskappye. Hy het tydens sy toespraak gesê dat hulle alles in hulle vermoeë gaan en sal doen om Ermelo ‘n beter, asook veiliger plek te maak. Tydens die dag het die verskeie afdelings van die SAPD hulle parade gedoen en hulle respek getoon. Sien meer foto’s op ons Facebook blad, Tribune Ermelo.


Op die foto verskyn Vusi Shongwe, LUR vir die departement van veiligheid, gemeenskapsveiligheid en skakeling, tydens sy toespraak.